|
Zorada word beskou as
een van SA se voorste orreliste, en is veral bekend vir haar
gawe om spontaan te improviseer. Sy pas hierdie vorm van musiek
nie net op kerkmusiek toe nie, maar het die afgelope paar jaar
met groot sukses klankbaanimprovisasies vir verskeie stomfilms
gedoen. Vir haar
grensverskuiwende bydrae tot klassieke musiek is sy tydens die
KKNK 2006 met ‘n spesiale Kanna vereer.
On this site you will be able to listen to
her music, find details about how to order her CDs and how to
contact her, and keep track of recitals, news and events related
to Zorada.
Your comments and feedback are welcome.
Lingua Sancta (In Heilige Taal), Zorada se derde CD met
orrel-improvisasies op kerkliedere, is nou beskikbaar. Verdere
besonderhede is op die Albums bladsy.


|